Norma Talmadge

Norma Talmadge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Norma Marie Talmadge
Geboorte (1894-05-02)2 Mei 1894
Sterfte 24 Desember 1957 (op 63)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1909–30
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Norma Talmadge (2 Mei 1894 – 24 Desember 1957) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Probation Wife (1919), Smilin' Through (1922), Within the Law (1923), en Camille (1926).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search